Goeie dag, Great to see this requirement ! Alhoewel ek nog nie n radio advertensie geskryf het nie, het ek darem geslaag met n radio drama waarvoor ek in 2008 n RSG/SANLAM prys ontvang het. In 2010 darem onder die finaliste in dieselfde kompetisie getel. Sou raai die skryf wyse kom ooreen, daar sal n tyd/woorde beperking wees, n boodskap (advertensie) volg met nodige byklanke. Was al in die RSG ateljees in Johannesburg en Kaapstad wat redelike agtergrond verskaf het t.o.v. opnames , byklanke en teks aanbieding. Sterkte met jou projek....en mag die Bokke en JOU advertensie wenners wees. Groetnis.
( I do have some experience in developing advertisements through agencies but it was all for television.)
If the text is more or less available it may take less than 3 days to finalize.